Man skiet polisieman, homself

SAPD

Ao. Kay Makhubela, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het in die Thembelihle informele nedersetting in Lenasia, Gauteng, plaasgevind. “Die man het ʼn vuurwapen te voorskyn gebring en die 33-jarige polisiebeampte aan die linkerkant van sy bors geskiet,” het Makhubela gesê. Die man het daarna in die informele nedersetting ingehardloop waar hy homself in die bolyf geskiet het.

“Die man is op die toneel dood. Die polisiebeampte is na ʼn hospitaal geneem vir verdere behandeling,” het Makhubela gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eben ·

Deal het seker verkeerd geloop? So die polisie man sal seker nou n lot gemors kwyt raak om homself te beskerm

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.