Man sterf in motorfietsongeluk

Foto: ER24

ʼn Man is dood nadat hy glo beheer verloor het oor sy motorfiets en teen ʼn muur gebots het in Durban, KwaZulu-Natal.

Volgens ER24 het die man, glo in sy 40’s, sowat 50m van die motorfiets gelê. Hy is op die toneel dood verklaar. Ooggetuies het aan paramedici gesê dat die man glo beheer verloor en teen ʼn huis se muur gebots het waarna die motorfiets aan die brand geslaan het. Die presiese oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.