Man sterf ná hy 28 rou eiers eet

‘n Man van Tunisië is dood nadat hy 28 rou eiers vir ‘n weddenskap geëet het.

Dhaou Fatnassi (20) van Kairouan, het die eiers ingesluk nadat sy vriende hom ‘n onbekende bedrag geld aangebied het as hy dit sou doen, het Shems FM-radio berig. Die man het maagpyn ontwikkel en is na ‘n hospitaal geneem. Hy is met aankoms by die hospitaal dood verklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.