Man sterf toe hy bure wou red

Argieffoto

‘n 43-jarige man is Vrydag dood nadat hy bure uit ‘n brandende huis in Uitenhage wou red.

“’n Vrou en die baba na wie sy omgesien het, het reeds ontsnap toe die brand uitgebreek het, maar die bure was onder die indruk dat hulle steeds in die huis in. Hulle het ingehardloop om die bure te red,” berig die SABC. Een man is in die huis vasgekeer.

Brandbestryders het by die huis aangekom en hom uit die huis kon bevry, maar hy het later in die Uitenhage provinsiale hospitaal aan sy beserings beswyk. Dit is nog nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.