Man sterf toe hy hond wou red

‘n Man in die Wes-Kaap is dood nadat ‘n trein hom getref het toe hy sy hond wou red.

Die man het glo saam met sy vriendin en sy hond geloop toe die troeteldier losgebreek en oor die spoorlyn naby Koelenhof in Stellenbosch gehardloop het, berig EWN. Mthuthuzeli Swartz, woordvoerder van Metrorail sê dié voorval is nog ‘n voorbeeld dat mense baie versigtig moet wees voordat hulle ‘n spoorlyn wil oorsteek. “Die man is op slag dood,” het hy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.