Man vas na hy glo niggie verkrag

handcuffs3-320x257ʼn 25-jarige man is in Lichtenburg, Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo sy verstandelik gestremde niggie verkrag het.

Sers. Kealeboga Molale, woordvoerder van die polisie, sê die verdagte het glo sy 22-jarige niggie Vrydagmiddag verkrag. “Die slagoffer was glo tuis toe die verdagte haar na buite geroep het. Toe sy buite toe is, het die verdagte haar glo gegryp en haar na ʼn nabygeleë veld gedwing waar hy haar verkrag het.” Molale sê die man is in hegtenis geneem nadat die vrou haar ma oor die voorval ingelig het. “Die verdagte is Saterdag in hegtenis geneem en sal Maandag in die Lichtenburg-landdroshof verskyn.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Henko ·

Dan lees ons dis die oom (baba van 6 weke verkrag), dan niggie(s), wat gaan aan. Vandat die doodstraf afgeskaf is, kom moord en verkragtings meer en meer voor want om in ‘n tronk te gaan sit beteken dak oor die kop, gratis etes, ens.

Rondom Lelik ·

Net soos diere sleep hulle prooi die bos in wat hulle gemak sone is.

mickey ·

op die plaas het ons gedurig probleme met jakkalse hulle is slu en wreed want hulle wag tot n ander dier hulpeloos le voordat hulle in groepe kom en dan bv n koeie wat geboorte gee van agter af bydamp en die pasgebore kalf van agter af te begin eet so sal hulle terwyl die koei weerloos le die hele agterkant wegvreet en dis hoekom n jakkals so gehate dier is by n boer maar klink die manier hoe jakkalse te werk gaan nie al te bekend nie rondom lelik jy is 100% reg met jou opsomming iemand so slim soos jy kort n mooier naam egter,

Rondom Lelik ·

Mickey as jy lelik is is jy lelik, ‘n naam gaan jou nie mooier maak nie. LOL.

Jasper ·

As ek die nuus so lees dan word “Nasionale Verkragweek” in Suid Afrika gefier

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.