Man vas na hy vrou verkrag, opkap

ʼn Man van die Oos-Kaap wat na bewering sy vrou verkrag, vermoor en opgekap het, is in hegtenis geneem nadat hy die afgelope drie jaar voortvlugtig is.

ʼn Polisiewoordvoerder, kapt. Ernest Sigobe, sê die man het na bewering in Februarie 2008 sy vrou vermoor en verkrag in hulle huis in Ndevana in Mdantsane. Sigobe sê die man het hierna glo sy vrou opgekap en in ʼn slaapslap in die yskas gesit. Die 26-jarige man is Woensdagaand naby Postdam informele nedersetting in hegtenis geneem nadat hy na Soweto in Johannesburg gedros het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.