Man vas vir verkragting van 8-jarige

handcuffs3-320x257ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn agtjarige meisie verkrag het in Zola, Soweto.

Ao. Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, sê die 29-jarige man, wat langs die meisie woon, het haar na bewering Donderdag omstreeks 08:00 geroep om na sy huis te kom. Die meisie het nie skool toe gegaan nie en aan haar ouma gesê wat glo gebeur het. Haar ouma het die polisie gekontak. Die man is in hegtenis geneem op aanklag van verkragting. Hy sal binnekort in die Protea-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.