Die Gautengse polisie het moontlik die man vasgetrek wat verantwoordelik was vir die verkragting en moord op ʼn kleuter van Gauteng.
Kapt. Mega Ndobe het Vrydag aan Maroela Media gesê die 37-jarige verdagte is vandeesweek in Katlehong hegtenis geneem.
“Die verdagte is ʼn vriend van die familie. Hy het reeds in die Palmridge-landdroshof verskyn, waar die saak tot 19 September uitgestel is vir verdere ondersoek,” het Ndobe gesê.
Volgens Ndobe word die man aangekla van verkragting en moord.
Maroela Media het vroeër berig die vierjarige meisie se halfnaakte liggaam is Maandag aangetref nadat sy verkrag en aan ʼn boom opgehang is.
Lees ook:
Kindermoorde veroordeel
JHB-kleuter glo met sak versmoor
JHB-kleuter aan boom opgehang
Die siek blixem!!! Gooi hom in die tronk, dat hy daar verkrag word, en dan kan hy sommer homself maar ophang. Dis mos deesdae die maklike uitweg vir die lafaards.
Tenminste Lewenslank met geen parool ! … want met die ANC in beheer sal die doodstraf nooit terug kom nie.
Vuil gemors … arme kind :'(
Slegte ouers – het haar nie eers as vermis aangegee nie.
Dit is die gedrag van ‘n ding wat ‘n spoor trap soos ‘n mens, maar hy is NIE ‘n mens nie.
dan noem hulle hom ‘n MAN in die berig…..!!
Sies, die vark! Mens moet ‘n skeermeslemmetjie neem en hom stukkie vir stukkie opkerf en die bietjies in ‘n sak ophang iewers ver, ver weg van die beskawing.
Hang hom tot hy winddroog raak
Ek wens hierdie gemors hang homself in die sel op en hy moet stadig vrek! Geen reg op lewe nie!
hoop hy word vir EWIG toegesluit en dat die HELE klomp agter die tralies hom elke aand verkrag,
Die vark
Toesluit ja, vir lewenslank? Nee wat, dan teer hy op die belasting betaler se geld! Electrocute eerder die stort in die gevangenis! Laat hy bietjie dans. Die rubbish! Mog dit laaaaank neem voordat hy ‘vrek.’ Hoop die pyn is intens!