Man verdrink tydens partytjie

iStock_000015602916XSmall91-320x212ʼn 22-jarige man het Saterdag tydens ʼn partytjie in Vanderbijlpark, Gauteng in ʼn rivier verdrink.

Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, sê polisieduikers is na die toneel ontbied en het die man se liggaam uit die water gehaal. Hy is op die toneel dood verklaar. Jackson sê volgens ooggetuies het die man die water binnegegaan maar kon hy nie weer uitkom nie. Sy sê die man was deel van sowat 200 mense wat langs die rivier partytjie gehou het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Ver Van Ryn ·

drank en onkunde, om in ‘n rivier te swem is iets wat met sorg gedoen moet word. Jy weet nooit wat is onder die water nie en hoe sterk die stroom regtig is nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.