Man verkrag glo vier maande oue baba

ʼn 54-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn vier maande oue baba verkrag het, het Dinsdag in die Parow-streekshof verskyn.

Die saak is tot 29 Augustus uitgestel aangesien die landdros siek is. Die Cape Argus berig dat die baba se ma haar op 19 Oktober in die man se sorg gelos het terwyl sy uitgegaan het. ʼn Verkeersbeampte wat in dieselfde kompleks bly het glo gehoor hoe die baba aanhoudend huil en gaan ondersoek instel. Die beampte het glo vir sowat 10 minute aan die deur geklop. Toe die man uiteindelik die deur oopgemaak het, het hy aan die beampte gesê dat hy geslaap het. Die baba was in ʼn kombers toegedraai. Die ma het glo onraad vermoed toe sy die baba se doek omgeruil en bloed gesien het. Die baba is ondersoek en daar is bevind dat sy verkrag is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

nettie ·

HOEKOM `N BABA. ONDIER, BARBAAR, GEMORS, VUILIS. JOU DAG SAL JY KRY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Joma van der Merwe ·

Sulke “siek” mense moet gehang word! Mag dit afvrot!

Marietjie ·

My maag draai van walging en afsku as ek sulke dinge lees. Hoe mal moet mens dan nou wees om `n weerlose pap babatjie op so manier seer te wil maak. Ek probeer dink aan name om so persoon te noem maar ek kan eerlikwaar nie aan een dink wat werklik gepas sal wees. `n Barbaar is selfs nog te beskaaf vir so iets.

MARINDA ·

As ek die ma was van daai baba sou niemand daai man se lyk gekry het nie

Elza ·

jy mag nie oordeel nie…. jy moet jou naaste lief he…jy moet sewentig maal sewe keer vergewe…………..SE MOER!!!! HANG D…. NEE GEE HOM VIR ONS VROUENS….. ONS SAL PRESIES WEET WAT OM MET DIE ETTER TE DOEN… sorry vir my taal!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ina ·

Die SIEK SOT, hulle moet hom aan die naaste boom ophang aan dit wat hom pla. Maar regtig – hoe de hel kan die ma anyway in vandag se tyd haar baba in ‘n man se sorg los. Nie dat alle mans sleg is nie, inteendeel die meerderheid is goeie mans, maar REGTIG leer ons nie uit ander se ondervindings nie????

kaylinQ ·

Nee donner dis is onaanvaarbaar hierdie man se saak moenie uitgestel word nie, hy moet lyfstraf kry een vir een van sy vingers moet afgekap word sy naels moet uit getrek word hy moet so gemartel word dat hy wens vir die dood en dit moet nie vir hom gegee word nie!!!!! Laer as hondekak arme kind blerry buffel opregte barbaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.