Man vermoor glo pa, ouma

handcuffs3-320x257ʼn Man is in Malamulele in Limpopo in hegtenis geneem nadat hy glo sy pa en ouma vermoor het.

Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die polisie, sê die 37-jarige man het glo sy pa met ʼn panga doodgekap en sy 81-jarige ouma met ʼn stuk hout doodgeslaan. Die pa en ouma se liggame is Maandagoggend gevind. “Die motief vir die aanval is nog onbekend.” Mulaudzi sê die man sal binnekort in die Malamulele-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

K@bous ·

Net jammer hulle doen dit nie vinniger nie……….Dit gebeur heeltemal te stadig.

Trippie ·

Wat ? Die motief vir die moord onbekend ?

Snert, hulle moor omdat hulle kan – vir welke rede ookal !

Seg Net ·

Hallo Tip en ander. Hulle het mos nie ‘n motief vir enige misdaad nodig nie. Of het hulle?

Amy ·

Nou gaan hy ‘goverment-grand’ vir die res van sy lewe kry. Sonder enige probleme.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.