Mandela-diens: Kleinkinders lewer huldeblyke

Mandela se kleinkinders lewer huldeblyke by ENB-stadion Foto: Skermskoot van regstreekse eNCA-uitsending

Mandela se kleinkinders lewer huldeblyke by ENB-stadion Foto: Skermskoot van regstreekse eNCA-uitsending

Oud-president Nelson Mandela se kleinkinders is toegejuig toe hulle Dinsdag die verhoog betree het om huldeblyke te lewer vir hul oupa by die ENB-stadion.

“Ons salueer jou,” het sy kleindogter, Andile Mandela, gesê.

Sy het alle staatshoofde bedank wat na Suid-Afrika gekom het om eer te betoon aan Mandela.

Die oud-staatshoof het 18 kleinkinders gehad.

Drie kleinkinders het kort huldeblyke gelewer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae