Mandela-rolprent maak sy internasionale debuut

Twee bemarkingsplakkate van die rolprent

Twee bemarkingsplakkate van die rolprent

‘n Lokprent van die fliek volg onderaan die berig. Die rolprent, wat op Nelson Mandela se outobiografie gebaseer is, maak vandag [Saterdag] sy debuut by die bekende Toronto-filmfees, berig EWN.

Mandela: Long Walk to Freedom sal by die fees te sien wees en die rolprentsterre van die fliek sal op die rooi tapyt verskyn. Idris Elba vertolk die rol van Madiba en Naomie Harris vertolk die rol van Winnie Madikizela Mandela. Gys de Villiers is as FW de Klerk te sien in die rolprent.

Die rolprent sal op 28 November in Suid-Afrika beskikbaar wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Trippie ·

Nee wat, voor ek die fliek gaan kyk, stap ek liewers met my Boerboel, Verwoerd, in die veld.

Eben ·

Fantasties … ek sien geweldig uit daarna om dit te loop kyk. Graag die gedeelte waar beplan is vir die kerkstraat bom, waar madela goedkeuring gegee het vir die bom, en dan moet hulle ook wys van die strafkampe waar mense vermoor is en gemartel. Die belangrikste ook waar madela uit die tronk kom waar hy geweld afsweer wat een van sy voorwaardes was. Belangrikste waar mandele plaasmoorde en moorde op blankes ten sterkte veroordeel! Wow sal great wees om dit te sien …….

Trippie ·

Jip, ek sou dan dubbeld die toegangsgeld betaal het, MAAR ek weet my geldjie is veilig, en Verwoerd kan vrye teuels geniet in die veld.

NIE ‘N WOORD VAN HIERDIE MISDADE TEEN ONS BLANKES SAL GESIEN WORD NIE.

Kaspaas Breekwater ·

Ek wonder of die terroris nog trots is op sy “long walk to insanity” – sy politieke party het die land in die drain af ge druk.

Seg Net ·

Ek kan nie wag om dit te sien nie. Dit behoort baie insiggewend te wees.

Jasper ·

Ek maak liewer vir my n bak popcorn en gaan sit en kyk na n heruitsending van vandag se Springbokwedstryd. (met eish)

Maggie ·

Ja nee wat ek het baie beter dinge om te doen. Eben daar is nie ‘n hoop in die hel dat ons sy walglike misdade sal sien nie.

Andre ·

Ek se nog altyd hy is die beste diplomaat ooit, hy stuur ons land na sy m@@r en almal (behalwe ons) sien uit na die trip. Vuilgoed! As daaardie dele waarvan julle praat nie by is nie is die fliek n klug en n m@@rse leuen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.