Mandela-rolprent maak sy internasionale debuut

Twee bemarkingsplakkate van die rolprent

Twee bemarkingsplakkate van die rolprent

‘n Lokprent van die fliek volg onderaan die berig. Die rolprent, wat op Nelson Mandela se outobiografie gebaseer is, maak vandag [Saterdag] sy debuut by die bekende Toronto-filmfees, berig EWN.

Mandela: Long Walk to Freedom sal by die fees te sien wees en die rolprentsterre van die fliek sal op die rooi tapyt verskyn. Idris Elba vertolk die rol van Madiba en Naomie Harris vertolk die rol van Winnie Madikizela Mandela. Gys de Villiers is as FW de Klerk te sien in die rolprent.

Die rolprent sal op 28 November in Suid-Afrika beskikbaar wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
Trippie

Nee wat, voor ek die fliek gaan kyk, stap ek liewers met my Boerboel, Verwoerd, in die veld.

vuurvreter

Trippie as jy hulp kort met verwoerd se net. Ek wil ook nie my geld op gemors gaan mors nie.

Kaspaas Breekwater

Ek wonder of die terroris nog trots is op sy “long walk to insanity” – sy politieke party het die land in die drain af ge druk.

vuurvreter

Lmga kaspaas.

Seg Net

Ek kan nie wag om dit te sien nie. Dit behoort baie insiggewend te wees.