Cyril Ramaphosa, sakeman en lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, het ‘n nominasie vir die posisie as adjunkpresident van die party aanvaar.
“Ek het die nominasie aanvaar,” het Ramaphosa Maandag in ‘n SMS aan SAPA bevestig.
Lees ook:
Mangaung: Fransman wil DA onttroon
Mangaung: Sakeman wil sy geld terughê
Mangaung: ANC betaal R14 miljoen
Mangaung: Trevor Manuel wil nie dien nie
Afgevaardigdes wil nie met media praat nie
Mangaung begin