Mangaung: President, adjunkpresident nominasies

Adjunk-president Kgalema Motlanthe. Foto: GCIS

Kgalema Motlanthe, adjunkpresident van die ANC, het ‘n nominasie om vir ‘n tweede termyn in dié posisie te dien, van die hand gewys.

Baleka Mbete het ook die nominasie vir die posisie om as die adjunkpresident van die party te dien, verwerp. Mathews Phosa, Cyril Ramaphosa en Tokyo Sexwale het hulself vir die posisie beskikbaar gestel.

ANC-takke het president Jacob Zuma en sy adjunk, Kgalema Motlanthe, genomineer vir die posisie as die party se president. Daar was luide applous uit die gehoor toe Zuma se naam aangekondig is.

Lees ook:
Mangaung: “Vat my terug, ek sal my gedra,” sê Malema
Mangaung: Cyril Ramaphosa aanvaar nominasie
Mangaung: Fransman wil DA onttroon
Mangaung: Sakeman wil sy geld terughê
Mangaung: ANC betaal R14 miljoen
Mangaung: Trevor Manuel wil nie dien nie
Afgevaardigdes wil nie met media praat nie
Mangaung begin

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.