Die uitslae van stemme vir die top poste vir die ANC se uitvoerende raad is Dinsdag bekendgemaak.
Sowat 3 977 afgevaardigdes by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung het Maandagaand vanaf omstreeks 12:30 aan die stemmery deelgeneem en al die stemme is met die hand getel.
President: Jacob Zuma 2 983, Kgalema Motlanthe 991
Adjunkpresident: Cyril Ramaphosa 3018, Matthews Phosa 470, Tokyo Sexwale 463
Voorsitter: Baleka Mbete 3 010, Thandi Modise 939
Sekretaris-generaal: Gwede Mantashe 3 058, Fikile Mbalula 901
Tesourier-generaal: Zweli Mkhize 2 988, Paul Mashatile 961
Jesse Duarte was die enigste genomineerde vir die pos van adjunksekretaris-generaal en geen stemmery het vir die posisie plaasgevind nie.
Lees ook:
Mangaung: President, adjunkpresident verkies
Mangaung: Hier is die top 6 nominasies
Mangaung: President, adjunkpresident nominasies
Mangaung: “Vat my terug, ek sal my gedra,” sê Malema
Mangaung: Cyril Ramaphosa aanvaar nominasie
Mangaung: Fransman wil DA onttroon
Mangaung: Sakeman wil sy geld terughê
Mangaung: ANC betaal R14 miljoen
Mangaung: Trevor Manuel wil nie dien nie
Afgevaardigdes wil nie met media praat nie
Mangaung begin
Zuma & co reelected-what a great shame. Disaster for this great country!