Mans gered vanaf Pringlebaai

Twee mans word behandel vir verkluiming nadat hulle deur ‘n helikopter van ‘n rubberboot af opgepik is naby Pringlebaai in die Wes-Kaap.

Sterk strome het die paar Saterdag vanaf Grassy Park weggevoer. Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se Craig Lambinon het gesê ‘n metro EMS (nooddienste)-helikopter is ontplooi. “Die twee mans is veilig opgepik en vir verkluiming behandel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.