Hiermee Maroela Media se drie gewildste resepte uit 2013.
Dit wil voorkom of die Maroela-lesers ‘n soettand het, al die resepte kom uit die “gebak”- of “nagereg”-afdeling.
1. Die gewildste resep vir 2013 was die resep vir outydse melkkos. Klik hier om dié heerlike resep te sien.
2. Tweede gewildste was Tant Nella se resep vir vinnige melktert. Klik hier om meer te lees.
3. En “maklike, lekkerste koekies” was die derde gewildste resep vir Maroela-lesers in 2013. Klik hier om die resep te sien.
Onthou dat jy gereeld op ons resepte-afdeling kan kom loer vir nuwe inspirasie.
Dankie vir die resepte. Gaan belis probeer.
Jip, soettand is dit wel….:D Baie dankie.