Matriekmeisie in gesig geskiet tydens kaping

Minke Aucamp. Foto: Facebook

Minke Aucamp, ʼn matriekleerling van die Oos-Rand, is Donderdag deur kapers in die gesig geskiet.

Beeld berig Aucamp was ʼn leerling aan Jurgens Hoërskool in Springs. Sy was glo op pad na vriende om vir die eindeksamen te studeer, toe die kapers haar, in die oprit van haar ouerhuis, in die mond geskiet het. Die huishulp het omstreeks 12:00 ʼn gil en twee skote gehoor. Toe sy gaan ondersoek instel het sy Aucamp op die grond sien lê en gesien hoe iemand met die silwer Hyundai Atos-voertuig wegjaag.
Die polisie en paramedici was kort daarna op die toneel. Sy is met ʼn helikopter na ʼn hospitaal in Alberton geneem, maar is met haar aankoms dood verklaar.
Sy was die enigste kind van Carol en Willie Aucamp. Die verslae ouers het aan die koerant gesê: “Sy was so jonk, hulle kon maar net die kar gevat het.”
Die polisie soek nog na die gekaapte voertuig. Die registrasienommer is ZPB435GP.

Mense wat die voertuig gewaar kan die polisie bel by 08600 10111 of Crimeline SMS by 32211.

– Sapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Hein ·

Hulle moet net die doodstraf trug bring dan sal suid africa n beter plek wees want crimenele raak net mak ja gratis verblyf en kos is mos nou die uitweg in tronke vandag

Pieter ·

Wat die ergste is, is dat hulle so jong lewe neem vir n kar en nog erger het die kaper die reg om te lewe volgens ons wette maar wat van die lewe wat hy geneem het het sy dan nie ook n reg om te lewe nie of is dit net vir kriminele en moordenaars beskore.
Dan moet haar Ouers nog belasting betaal om vir die hond in die tronk te sorg as hy ooit gevang word na hy hul kind vermoor het
ek stem saam bring die doodstraf terug en staak lang uitgerekte hofsake as hy skuldig is skiet hom en verbrand hom nie nog reg om te appeleer en sulke bollie nie en ook nie tronkstraf nie as dit moord of verkragting is moet hulle sommer binne n uur na die uitspraak tereg gestel word
Dit is tyd dat ons regering en polisie die geweldenaars en moordenaars met hul eie medisyne terug betaal volg botswana se voorbeld as jy vandag skuldig bevind word aan moord hang jy binne 7 dae

Karen Vorster ·

Ek dink persoonlik daar word te min vir mense wat deur trauma gaan gedoen! want wat gaan die ouers nou kry? Hulle bied die skuldiges ‘n plek om te slaap en gratis kos, en later is hulle weer op straat om dieselfde te doen!!! Bring die doodtraf weer in ons land en laat geregtigheid seevier! Ek is ook deur trauma en hartseer, gelukkig het die verkragter my nie dood gemaak nie, maar ek se ” BRING DIE DOODSTRAF TERUG!”

ryno ·

Sulke varke se eiers moet af gesny word, hule oe moet met vuur gloeiende penne uit gesteek work! Hule moet suffer vir die res van hule lewe! Ek meen sy was besig met haar eind eksamen! Mens spandeer 11 jaar om tot by daai eksamen te kom, en dan kom fokkers en neem haar lewe! Hoekm het hule nie net die kar gevat en alles in huis en haar net gelos nie! Nee hule is dom fokkers wat nie kan dink nie! Ek hoop het hule soveel drama en pyn en ongeluk in hule lewe! En as hule die dag gevang word hoop ek hule word nie net in tronk gegooi nie maar word gesteenig en moet sufer van pyn! Auckamp familie jule is in my gebede!

Johan ·

Siener van rensburg het al die goed gesien kom. Hierdie kak het in 1990 begin met de Klerk as n verraaier. Ongelukkig kan ons se en doen wat ons wil. Ons is die minderheid en n poep in die wind.Ons land is in sy moer in en daar is geen terug keer nie.Die grense aan ons buurlande bestaan nie en die krimenele element vermeerder daagliks. Maak vrede daarmee, dit is iets wat daagliks gebeur en dinge gaan net erger word. Sterkte vir julle gesin, ek weet as ek in jou skoene was sou ek n 1000 uitgehaal het. Wat kan jy anders doen. n Duisend vir een.

Clifford ·

My hart gaan uit na die ouers van Minke. Dieselfde lot het my en my vrou 3 Desember getref toe ons enigste kind ook in die gesig geskiet was deur die slegste van sleg gemors. Die haat raak by die dag meer en daar is niks wat mens kan doen om die seer beter te maak nie.

Mag die gemors wat die pragtige dogter geskiet het die slegste van sleg oorkom. Mag hulle ‘n ewige hel op aarde beleef en ook saam met hulle voorvadergeeste die ewige verdoemenis met pyn begroet.

Cj ·

Die drek moet nie gehang of geskiet word nie, maar moet vrek gegooi word met klippe.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.