Maroela Media maak vanjaar geskiedenis as die eerste Afrikaanse aanlynplatform om die matriekuitslae te publiseer. Klik hier om meer te lees.
Opdatering: Die registrasievorm het ongelukkig reeds gesluit. Hou matriekuitslae.co.za dop vir die uitslae.
Maroela Media kan vir jou kennisgewings stuur om jou te laat weet wanneer die matriekuitslae op ons webblad gepubliseer is. Vul die vorm hieronder in. As jy jou e-posadres en selfoonnommer verskaf, sal ons vir jou ‘n e-pos en SMS stuur.
Die Departement van Onderwys gaan nie leerders se name verskaf nie en matrikulante moet hul eksamennommer intik om hul uitslae te sien.