Maroela Media het ses jaar gelede geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse aanlyn platform om die matriekuitslae te publiseer. Vanjaar maak ons weer só.
Maroela Media kan vir jou ʼn kennisgewing stuur om jou te laat weet wanneer die matriekuitslae op matriekuitslae.co.za gepubliseer is. Vul die vorm hieronder in. As jy jou e-posadres en selfoonnommer verskaf, sal ons vir jou ʼn e-pos en SMS stuur sodra die uitslae beskikbaar is.
Die departement van onderwys gaan nie leerders se name verskaf nie en matrikulante moet hul eksamennommer intik om hul uitslae te sien.
Matrikulante kan met die onderstaande vorm registreer. Registrasie sluit op 22 Februarie 2021 om 16:00.
Oops! We could not locate your form.