Mediese spesialis doodgeskiet

ʼn Mediese spesialis is tydens ʼn motorkaping by die Steve Biko Akademiese-hospitaal in Pretoria doodgeskiet.

RSG berig dat John Moche die hoof was van dermatologie. Hy is een keer in die bors geskiet. Moche se Range Rover is later verlate in Atteridgeville gevind. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.