Meer as 280 renosters reeds vanjaar gestroop

Foto: www.rhinoconservation.org

Meer as 280 renosters is reeds vanjaar vir hul horings doodgemaak.

Albi Modise, ʼn woordvoerder van die departement van omgewingsake, sê 281 renosters is reeds vanjaar vir hul horings doodgemaak. “Altesaam 164 renosters is in reeds vanjaar in die Krugerwildtuin doodgemaak.” Modise sê 40 renosters is reeds in Limpopo doodgemaak terwyl daar 30 renosters in KwaZulu-Natal doodgemaak is.” Volgens Modise is 176 mense reeds vanjaar in verband met renosterstropery in hegtenis geneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.