ʼn 4-jarige meisie is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat haar oupa se vuurwapen glo per ongeluk afgegaan en ‘n koeël haar in die maag getref het.
Beeld berig dat die kleuter se oupa glo iets uit sy kas wou haal toe die vuurwapen uit die kas geval en ʼn skoot afgegaan het. Die meisie is eers in die Pretoria-Oos-hospitaal opgeneem maar later na die Unitas-hospitaal in Centurion oorgeplaas.
sterkte aan die ouuers + familie . Ons harte + gebede gaan uit na jul .