Miley Cyrus-liedjie kry ʼn Afrikaanse baadjie

Miley Cyrus

Miley Cyrus

Die Amerikaanse popster Miley Cyrus se liedjie, Wrecking Ball, is nou ook in Afrikaans opgeneem. Die internet is vol liedjies wat die gekskeer met dié video waarin die eers onskuldige Miley uitdagend voorkom. 

Miley is die dogter van die bekende Billy Ray Cyrus. 

Die Afrikaanse sangeres Ria le Roux het nie op haar laat wag nie en het ook ʼn Afrikaanse gekskeerliedjie van die video gemaak. Hier is haar weergawe van Wrecking Ball, oftewel Huis Skoonmaak. ʼn Video van Miley se oorspronklike video volg na die liedjie, en een van die gewildste gekskeerliedjies daarna.

[soundcloud url=”https://api.soundcloud.com/tracks/119605571″ width=”100%” height=”166″ iframe=”true” /]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Trippie ·

Hou self van die liedjie, maar beslis nie van die video-greep nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.