Misdaadstatistiek: Volledige verslag en analise

Nathi Mthethwa, die minister van polisie, en Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het Donderdag die misdaadstatistiek vir die 2011/2012-boekjaar in die parlement bekend gemaak.

Die moordsyfer is met 3.1% af, verkragting het met 1.9%  gedaal en huisroof is 1.9% laer as verlede jaar. Besigheidsroof het egter met 7.5% gestyg.  Dwelmverwante misdade is 15,6% hoër as verlede jaar, terwyl daar ʼn afname in kapings, transitorooftogte en bankrooftogte is. Die Oos-Kaap se moordsyfer is die hoogste met die Wes-Kaap kort op sy hakke.

Kommer is reeds vanuit verskeie oorde uitgespreek oor dié data, veral oor aspekte soos die verskuiwing van misdaad, totale stygings in vergelyking met totale dalings en die uitsluiting van plaasmoordstatistiek. Vir nuuskommentaar hieroor, kliek hier.

Kliek hier om die volledige verslag te sien asook spesifikasies van alle gebiede.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

skurf ·

Hulle suig hierdie uit hulle KFC duime,hulle het geen idee waarvan hulle praat nie……..hulle het die liedjie hier by ons ook probeer sing,maar ongelukkig vir hulle was ons skietgoed reg

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.