Modelle skik oor ras-twiets

Mmusi Maimane, DA woordvoerder, saam met Jessica Leandra Dos Santos (Links) en Tshidi Thamana (regs). Foto: Werner Beukes/SAPA

Twee modelle wat erg gekritiseer is nadat hulle rassistiese aanmerkings op Twitter gemaak het, het ʼn skikkingsooreenkoms met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) bereik.

“Die kommentare is aanvaar as haatspraak deur die partye,” het die MRK in ʼn verklaring gesê. “Volgens die ooreenkoms, het die partye om verskoning gevra aan die klaers, die kommissie en die publiek.” Jessica Leandra dos Santos het op 3 Mei getwiet: “…het arrogante en disrespekvolle k****r in Spar aangevat. Moes hom geslaan het…(sic).” Dos Santos het later die inskrywing verwyder en om verskoning gevra. In reaksie hierop het nog ʼn model Tshidi Thamana gewiet: “Liewe mnr Peter Mokaba, ek wens alle wittes was doodgemaak toe jy ‘Skiet die boer’ gesing het, dan hoef ons nie @JessicaLeandra se rassisme te ervaar nie.” Die MRK het 73 klagtes ontvang oor die modelle se twiets.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Leslie ·

Daar sal nooit aan hulle moord lus gedoen kan word nie, dit hulle genetiese sametelling.
Pres Zuma met sy masiengeweer, Peter Mokaba,Tshini Thamana,Juluis Malema en so kan jy aan gaan.
Daar is nie ‘n wereld deel waar swart mense nie moord pleeg nie, self plekke waar hulle in die mindeheid is Die tronke is ook vol
In Papua New Guinea eet hulle hulle vyande, dit word ontken maar daar is van die jong geslag wat sê ‘n mens pro soos vark vleis, so hoe sal hulle dit weet?
Blankes pleeg ook moord, maar swartes is dit die selfde soos om ‘n vleig dood te maak wat pla
Ek het al gesien dat ‘n swart persoon gearresteer word vir moord en toegsluit word en ‘n half uur later slaap hy/sy soos ‘n babatjie, dit wit persoon loop op en af en is bekommered, dit is as hy nie geestelik versteur is nie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.