Moontlike bom by Pretoriase polisiestasie

Argieffoto.

Maroela Media het pas verneem dat ʼn moontlike plofbare toestel by die Garsfontein-polisiestasie in Pretoria is. Maroela Media het by twee bronne in die polisie verneem dat die toestel “positief” as ʼn moontlike plofbare toestel geïdentifiseer is. Die polisie se honde-eenheid asook bomeenheid is op pad na die toneel.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.