Moordklag teen tiener laat vaar

‘n Moordklag teen ‘n 14-jarige meisie is Maandag laat vaar nadat haar vriendin verwurg is.

Die twee meisies het verlede week glo by ‘n sportkompleks in Kagiso aan die Wes-Rand gespeel toe ‘n stryery uitgebreek het, berig EWN. Ao Solomon Sibiya sê die tiener sal berading ontvang. “Die ondersoek duur voort. Die besluit om haar nie aan te kla nie is deur die twee regspanne geneem,” het Sibiya gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.