Mosselbaai-tiener: soektog duur voort

Polisieduikers is steeds op soek na ‘n 13-jarige wat Donderdag by De Bakke-strand in Mosselbaai vermis geraak het.

Marcus Chirombo het saam met sy oom gaan swem toe hy in die branders vermis geraak het, berig EWN. Bernadine Steyn van die polisie het gesê verskeie spanne neem aan die soektog deel. “Die polisie se duik-eenheid patrolleer die kuslyn saam met polisielede van Mosselbaai,” het sy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.