Motorfietsers betoog teen e-tol

Foto: Facebook

Motorfietsryers in Gauteng sal na verwagting Saterdag vertragings op die provinsie se hoofweë veroorsaak wanneer hulle teen die e-tolstelsel betoog.

Hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die metropolisie, sê die motorfietsryers se optog teen die e-tolstelsel het by Beyers Naude-rylaan in Johannesburg begin waarna hulle op die N1, N12, N3 en terug op die N1 sal beweeg. Volgens berigte neem sowat 2 000 motorfietsryers aan die optog deel en sal hulle glo teen sowat 60km/h op die hoofweë beweeg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Bees ·

All bikers you go boys kom ons wys die etoll wie gaan hulle op neek

HELENA SEABORNE ·

iemand mut iets dun. as ons da kon wees sou ons ok. ons bikers ken van saamstaan en dinge dun

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.