Motorfietsryer ry voetganger dood

netcare911-1-292x225ʼn Voetganger is Woensdagmiddag dood nadat ʼn motorfietsryer hom op die M13-snelweg naby Pinetown in KwaZulu-Natal getref het.

Chris Botha, ʼn woordvoerder van Netcare 911, sê die ongeluk het omstreeks 17:45 naby die Richmondweg-afrit in ʼn westelike rigting plaasgevind. “Na wat verneem word, was die motorfietsryer op pad na Hillcrest toe die voetganger oor die hoofweg gehardloop het,” het Botha gesê. “Die motorfietsryer het hom getref en het self van sy motorfiets afgeval. Die motorfietsryer het ʼn paar meter ver van die punt van impak geland.”

Paramedici het lank gespook om die twee kritiek beseerde pasiënte te stabiliseer. Die motorfietsryer is op ʼn trauma-draagbaar geplaas en na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir gevorderde behandeling. Die voetganger is op die toneel dood verklaar.

Die polisie ondersoek die ongeluk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Ria Maritz ·

Ek stem nie saam met die opskrif nie – na my mening moet dit lees “VOETGANGER PLEEG SELFMOORD” !

Hierdie optrede om oor ‘n hoofweg te hardloop moet stopgesit word. Dit plaas die lewens van motoriste op die spel.

STERKTE aan die motorfietsryer – hoop jy sal spoedig herstel !

GawieM ·

Ria hoe stop jy ‘n donkie, aap, bobbejaan of wat ook al om oor ‘n hoofweg te gaan?

AmY ·

Hoekom ondersoek die polisie die ongeluk? Daai voetganger het dan oor die hoofweg gehardloop? Wat is daar om te ondersoek? Dat die motorfietsryer nalatig was?

Hoe moet die motorfietsryer nou voel? Soos ‘n moordernaar?

Dit was ‘n ongeluk en klaar.

MArlene ·

Die goed hoort nie op die snelweg nie. Ek bly in Pinetown en kan sien hoe baie verkeer daar is en jy sien maar waar hulle oorhardloop. Hulle kan ook nie diepte sien nie want hulle was altyd op iemand se rug. Die dom goed

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.