Motorfietsryer sterf in ongeluk

ʼn Motorfietsryer is Woensdagaand dood nadat ʼn voertuig teen sy motorfiets gebots het in Roodepoort, Gauteng.

Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, sê die motorfietsryer het ernstige beserings opgedoen nadat die voertuig teen sy motorfiets gebots het. Hy is op die toneel dood verklaar. “Dit het gereën in die area en dit nat paaie het moontlik bygedra tot die botsing,” het Jackson gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.