Motoris skiet glo drie “kapers” dood

Foto: Facebook

ʼn Motoris het glo Donderdag drie gewapende mans doodgeskiet nadat hulle hom probeer kaap het in Newtown, Johannesburg.

EWN berig die drie mans is op die toneel dood. Volgens ooggetuies het die mans glo die sakeman probeer kaap, waarna hy op hulle losgebrand het. Verskeie strate is afgesper en die verkeer is erg ontwrig. Geen verdere inligting was onmiddellik beskikbaar nie.

BRON: EWN

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

41 Kommentare

johan storbeck ·

dit is hoe dit moet gedoen word, nou het mammas wat kindertjies skool toe vat 3 minder om oor te bekommer!

Sarie van Niekerk ·

Mooi man dit is nou ‘n goeie voorbeeld van hoe gatvol die gemeenskap vir misdaad is. Gee aan die sakeman ‘n gouemedalje, maar hulle gaan hom seker nou van moord aankla

Walter Language ·

Dit is wonderlike nuus….skiet almal wat nonsens aanvang…ruk hierdie misdaad in die bek!!! Hierdie sakeman is ‘n ware HELD!!!!

adriaan ·

mense regte van hulle,waar was sy mense regte om vry en veilig te wees in sy eie land

Juvan ·

Heinrich, ek verstaan nie….hoe is mense regte van pas op diere? Sodra jy die besluit neem om ‘n ander mens te beseer of selfs dood te maak om hulle te besteel, verloor jy jou menslikheid.
Dis wat bobbejane en ape doen. Diere…..en ja….jy is ‘n poepol.

adriaan ·

shame dis jammer hy is I held maar sal nou soos I krimineel behandel word en die 3 krimineele soos die helde………………….my alle simpatie met sy gesin.

Andre Chamberlain ·

Dit is vir my wonderlik om vir n slag te kan lees dat die slagoffer vir n slag die die oorhand gekry het! Wel gedaan!!!!

Christo ·

Die man is ‘n held! Dis al taal wat die misdadigers verstaan.
Heinrich – Jou grapgat!
Volgens wet móét die sakeman nou van moord aangekla word maar die staatsaanklaer mag dan die saak terugtrek. So, daar’s niks verkeerd daarmee om te hoor hy is aangekla nie.
Die knoop lê by die staatsaanklaer. As hy/sy weet wat om te doen, word die saak teruggetrek en die man is onskuldig.

adriaan ·

die vraag is nie of die staatsaanklaer weet wat hy/sy doen nie maar wie is die staatsaanklaer,vir ons of teen ons?

vasti ·

Die hele gemeenskap moet hierdie saak probeer volg, en as hierdie man vervolg word, moet ons gan skoffel (afrikaans vir toitoi) voor die hofsaal. Die wereld moet hiervan weet.

SANET ·

ONS GAAN NIE VERALTYD AGTER TOE STAAN NIE, WANNEER GAAN HULLE DIT AGTERKOM, ONS BAKLEI TERUG VIR WAT ONSSIN IS. WELGEDAAN , AS EK JOU EENDAG ONTMOET KOOP EK VIR JOU ‘N BELLS

Paul ·

Interresant dat alle aanvalle wat nou gedoen word, word deur drie-drie gedoen. Indien daar in jou omgewig van hulle is wat so drie-drie saam is, rapporteer hulle onmiddellik as verdag.

Paul Gerber ·

Ek is trots op die man se reaksie, sy redding was sy donker vensters. Ek moet dalk vir my ook ‘n paar lood pille aanskaf. Die storie behoort in die Soweton geplaas te word, dan sal die manne so bietjie meer versigtig wees om te kaap

Johan ·

Lekker!! Welgedaan! Wens ons kon meer van die bliksems vrek skiet aangesien die polisie te vet en vreksig is om hulle van die straat af te hou. Daai man kort ‘n medalje

piet ·

GELUK EN MAG HY NIE 1 SLAPELOSE NAG BELEEF NIE. DIT MOET NET MEER GEBEUR.

Joof ·

Ek dra ook deesdae die mantel van ‘sakeman’. Te veel van ons vergeet waar ons vandaan kom. Ons kan terugbaklei. Wee die fokker wat my of my familie bedreig. Well done. Give this man a Klipdrift en Coke. It aint over till it’s over… And brother, we’ve got a long way to go. Die onrus broei nie in kleur of kombers nie. Daar is n onderliggende onheil aan al hierdie dinge. Ekself is nie bang nie…

Wittes ·

Die inhoud van die berig strook nie met die opskrif nie. Hulle is geskiet (volgens die beskikbare getuienis) of nie – hoe kan hule ‘glo’ geskiet wees? En hulle was kapers (volgens beskikbare getuienis) of hulle was nie – waarvoor die ‘kapers’. As MM die juistheid van die beskikbare getuienis in twyfel trek, met hulle dit so skryf – nie ‘n juiste artikel met ‘n vae opskrif wat meer vrae vra as wat dit be-antwoord nie. ‘Naspers’-styl??

MATILDA ·

EK STEL SAAM MEER MOET DOEN WAT HY GEDOEN HET. DAN SAL ONS DALK BETER EN VEILIGER KAN LEWE.

MATILDA ·

WELL DONE. NOG 3 MINDER WAT KAN ROOF EN DOODMAAK !!!! SIENDE DAT SA TE TEURIG IS OM DIE PUBLIEK TE BESKERM. VAT GEREG IN EIE HANDE MEER VAN ONS MOET DIT DOEN. MAAK ALMAL WAT ROOK, HI-JACK VOELVRY !!!!

Nienegatief ·

Ook almal wat k@k praat -wat het rook met geweld te doen.

MATILDA ·

DIT MOES ROOF GEWEES HET. JY HET SEKER NOG NOOIT ‘N FOUT GETIK NIE. VOLMAAK NE ! KOM EK STEL DIT REG. ALMAL WAT ROOF EN HI-JACK. ! VIR JOU IS DIT SEKER REG !!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.