Motoris skiet glo drie “kapers” dood

Foto: Facebook

ʼn Motoris het glo Donderdag drie gewapende mans doodgeskiet nadat hulle hom probeer kaap het in Newtown, Johannesburg.

EWN berig die drie mans is op die toneel dood. Volgens ooggetuies het die mans glo die sakeman probeer kaap, waarna hy op hulle losgebrand het. Verskeie strate is afgesper en die verkeer is erg ontwrig. Geen verdere inligting was onmiddellik beskikbaar nie.

BRON: EWN

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

41 Kommentare

jongste oudste gewildste
johan storbeck

dit is hoe dit moet gedoen word, nou het mammas wat kindertjies skool toe vat 3 minder om oor te bekommer!

Sanet Van Dyk

Mooi man die bl#@&ms moet almal vrek geskiet word..

Charmaine

Ja en nou is die skieter sakeman seker die beskuldigde

Sarie van Niekerk

Mooi man dit is nou ‘n goeie voorbeeld van hoe gatvol die gemeenskap vir misdaad is. Gee aan die sakeman ‘n gouemedalje, maar hulle gaan hom seker nou van moord aankla

Walter Language

Dit is wonderlike nuus….skiet almal wat nonsens aanvang…ruk hierdie misdaad in die bek!!! Hierdie sakeman is ‘n ware HELD!!!!