Mount Everest eis lewens

Everest

Everest

‘n Australiër en drie Tibettane is dood toe hulle teen die hange van Mount Everest deur ‘n sneeustorting oorval is.

Die oorledenes was deel van ‘n groep van tien toeriste wat ‘n deel van die berghang besoek het wat permanent vir die publiek gesluit is. Reddingsoperasies is vanuit China geloods wat in totaal 154 mense wat deur die sneeustorting oorval is na veiligheid gebring het, aldus die Chinese staatspersburo, Xinghua.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.