Twee verhoorafwagtende gevangenes het ontsnap terwyl hulle na ‘n ander tronk vervoer is, het die polisie in Mpumalanga Vrydag gesê.
“Die gevangenes het Donderdag die staalraamwerk in die agtervenster van ‘n bakkie gesny, die ruit gebreek en ontsnap,” het kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, gesê.
Zakhele Nkambule (34) en Malibongwe Sydwell Butatshe (37) was van die Evander-landdroshof na Bethal-tronk onderweg toe hulle ontsnap het. Dit is nog nie duidelik waarvan hulle aangekla is nie. Die polisie het reeds twee ander gevangenes, wat ook ontsnap het, aangekeer.
Hoekom word misdadigers nie gehand- en voetboeie tydens hierdie ritte nie ?
Maklik, omdat geld harder praat.
Seg,netso – ” inside job “
Lyk my die kussiete word gebore met vice grips en bolt cutters en nie meer met bobbejaan handjies as ek hierdie berig lees en so verstaan.
Waars hulle fotos en die “Wanted DEAD or ALIVE poster?
“DEAD” sou meer sin maak. Indien hulle 2 opgespoor word, bly en verniet vreet weer op die belastingbetaler se geld …