Myn sluit, 1 500 dalk werkloos

Aquarius Platinum het Donderdag aangekondig dat sy Everestmyn naby Lydenburg met onmiddellike effek sluit.

Die vakbond Solidariteit het ʼn beroep op die maatskappy gedoen om ʼn maatskaplike plan in werking te stel ten einde te voorkom dat nagenoeg 1 500 werknemers hul werk kwyt sal wees.

Meer inligting volg binnekort

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.