Nelspruit-tiener word vermis

Annika Kruger

Annika Kruger (17) van Nelspruit word sedert 10 November vermis.

Sy het glo tussen 02:00 en 07:00 op 10 November haar ouerhuis verlaat. Sy is vermoedelik saam met ʼn ouer man op pad na Port Shepstone of Springs. Sy het donkerbruin hare, groen oë, weeg sowat 50kg en is ongeveer 1.55m lank.

Missing Children versoek dat enigiemand inligting het oor waar Annika haar kan bevind, met die polisie in Nelspruit in verbinding sal tree.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

cj rademeyer ·

Miss. Kruger has been located and is doing well as reported,The investigating officer can be contacted for any further information on her where a bout’s – Inspector Susha – 082 339 8103

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.