Nersa maak elektrisiteitstyging bekend

Die nasionale energiereguleerder (Nersa) het Donderdag hul besluit aankondig oor Eskom se voorgestelde verhoging van elektrisiteitstariewe.

Nersa het pas aangekondig dat die prys van elektrisiteit met 8% per jaar vir die volgende vyf jaar gaan styg.

Eskom het ‘n 16% toename in die elektrisiteitprys versoek. Die staatsinstelling het voorheen gesê die verhoging is nodig om die kostes te dek om elektrisiteit aan die land te voorsien asook om in die infrastruktuur te belê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.