Nobelpryswenners vir Chemie bekend

Nobel chemieDie drie wetenskaplikes wat vanjaar se Nobelprys vir Chemie deel, is pas bekend gemaak.

Hulle is die  Oostenrykse Amerikaner Martin Karplus, die Britse Amerikaner Michael Levitt en die Israeli Arieh Warshel.

Hulle ontvang die prys vir die baanbrekerswerk wat hulle gedoen het met die ontwikkeling van rekenaarprogramme wat chemiese prosesse help verstaan en voorspel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.