Nóg ‘n motorfietsryer in noodlottige ongeluk

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Motorfietsryer is dood nadat hy Dinsdagaand teen ʼn bakkie vasgery het in Tuine, Pretoria, het Gauteng paramedici gesê.

“Hy het nie ʼn polsslag gehad nie, en het ook nie meer asem gehaal toe paramedici by hom kom nie,” het ER24-woordvoerder, André Visser gesê. Paramedici kon hom nie laat herleef nie. Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie. Die bestuurder van die bakkie is ongeskonde.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.