Die foto volg onderaan die berig. ‘n 18-jarige het Saterdag ‘n noue ontkoming in ‘n parkeerarea in Seepunt, Kaapstad gehad.
“Die jong man het glo ‘n mediese voorval gehad en het met sy motor in die reling vasgery,” het ER24 gesê. Indien die voertuig nie tot ‘n stilstand gekom het nie, sou die motor op die rotse beland het. “Die rotse is sowat twee verdiepings ver.”
ER24 se paramedici-span van Constantiaberg was op die toneel.
Ek neem aan die kon ‘n epileptiese aanval gewees het?
Dis waarom ek so baie vir die AAPKOPPE wat saam met my werk sê ek MAG NIE VIR ‘N LISENSIE GAAN NIE, WANT EK HET EPILEPSIE, maar hulle hou altyd aan; ‘Koop vir jou ‘n kar’.
Ek het al baie vir hulle die verduidelik, maar hulle ‘snap dit nie.’
AmY betreffende die epilepsie probeer kontak maak sal graag met jou daaroor wil praat, hier is my no as dit mag 072 536 9220