Numsa eis dat Zuma bedank

Irvin Jim. Foto: Sapa

Irvin Jim. Foto: Sapa

Irvin Jim, uitvoerende hoof van die National Union of Metalworkers of SA (Numsa), het Vrydag gesê die vakbond wil hê pres. Jacob Zuma moet bedank.

“Die kongres doen ʼn beroep op pres. Jacob Zuma om met onmiddellike effek te bedank weens sy regering se najaag van neo-liberale beleide soos die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP), e-tol en arbeidsmakelaars,” het Jim, tydens die vakbond se spesiale nasionale kongres in Boksburg aan die Oos-Rand, gesê. “Sy regering word gekenmerk deur korrupsie, begunstiging en nepotisme.”

“Die Zuma-administrasie het een skandaal ná die ander.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Pieter Potgieter ·

Ja dis reg ons blankes stem saam laat Zuma bedank. Maak Pieter Muler eerste minister en laat hy alleen toesteming gee vir uitbetalings dan gaan dinge regkom. Te veel korup swartes in die land

Eben ·

Lekker Irvin …. ek ondersteun jou absoluut op die een. Jaag die gemors weg!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.