Spotprent 11 November 2016

jerm-mexican-trump

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Zumie ·

Maroela media
Julle word geluk gewens met julle spotprent tekenaar, hy doen uitstekend. Wie is hy ?

Mariné Lourens ·

Dagsê Zumie

Baie dankie vir jou kommentaar! Die spotprentkunstenaar is Jeremy Nell, beter bekend as Jerm. Loer gerus na sy webtuiste: http://jerm.co.za/

Groetnis
Mariné
nms Maroela Media

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.