Spotprent 13 Januarie 2017

jerm-trump-obama-legacy

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

kat ·

shame ja dit maak seer vir obama se klomp teroriste .dis reg trump vervolg hulle sommer ook

SARIE VAN HEERDEN ·

Ons weet min van Trump maar hy gaan Amerika in alle waarskynlikheid soos ‘n groot besigheid hanteer en gemeet aan die sukses wat hyself finansieel behaal het glo ek hy sal sukses bereik. En die muur by Meksiko? Hy het rede om die muur te bou. Kom ons kyk wat gebeur voordat ons kritiseer. Die man is nie dom nie.

Philip ·

Trump was al n paar mal bankrot. Net soos die VSA. Hy verteenwoordig nie die gewone mense nie. Ongelooflik dat so baie mense nie sy leuens en haat vestaan nie. Dit gaan alles net oor Donald vir hom.

Philip Preis ·

Trump is alles oor sy eie ego. Hy gee niks om oor sy eie mense nie. “Vergeet’ om sy kontrakteurs te betaal. Dink vrouens is objekte wat betas kan word. Sy leuens en boodskappe van haat is nie wat mens verwag van n wereld leier nie. Hy is in konstante konflik met die wat n andere mening het. Hy is nou in beheer van die sterkste weermag.

Helizna ·

Die kommentaar bly altyd dieselfde, asof mense nie vir hulself kan dink nie. Positief of negatief, die kommentaar klink presies soos die verskillende nuusbronne dit verkondig. Dit wys jou die wereld is in 2 kampe, vir seker, en die skeiding gaan net al hoe dieper raak. Maranatha!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.