Spotprent 16 Februarie 2017

Spotprent deur Jerm (16 Februarie 2017)

Spotprent deur Jerm (16 Februarie 2017)

Sien alle vorige spotprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Sune van Heerden ·

Dagsê Anne

Dankie vir jou terugvoer. Let asseblief daarop dat ‘n spotprent nie noodwendig snaaks is nie, dit is kommentaar op die huidige nuusgebeure.
As jy mooi kyk na die grafika, is dit kommentaar oor die vlaag van misdade. Die tekenaar het dit juis teen hoofstroommedia (sien links onder op die prent) wat nie oor die erns van plaasmoorde berig nie, maar dit beskryf as “ewekansige geweld” en noem dat dit “nie haatmisdaad” is nie.

Die man op die rusbank kla eintlik by sy vrou – dat hoofstroommedia al weer maar net sê dis “ewekansige geweld” en “nie haatmisdaad nie”, ondanks die feit dat daar weer wrede plaasmoorde gepleeg is.

Dit is dus ‘n teregwysing vir die hoofstroommedia, hoegenaamd nie ‘n spottery met dit wat besig is om te gebeur nie.

As jy ‘n gereelde Maroela-leser is, dan sal jy in hierdie stadium weet dat ons breedvoerig oor plaasaanvalle berig en dat ons bewus is van die sensitiwiteit en erns van die saak.

Kontak ons gerus per e-pos by [email protected] indien jy steeds ongelukkig voel oor hierdie nuuskommentaar.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Sune van Heerden ·

Dagsê Jurie

Lynn ·

Nee Maroela dit is onvanpas en dit na die afgelopetyd se opvlaag van plaasmoorde en selfs moorde in stedelike woongebiedens. Stel dit reg en maak jul lesers gelukkig ons gaan almal deur moeilike tye…!!!!!!!!!!

Sune van Heerden ·

Dagsê Lynn

Dankie vir jou terugvoer. Let asseblief daarop dat ‘n spotprent nie noodwendig snaaks is nie, dit is kommentaar op die huidige nuusgebeure.
As jy mooi kyk na die grafika, is dit kommentaar oor die vlaag van misdade. Die tekenaar het dit juis teen hoofstroommedia (sien links onder op die prent) wat nie oor die erns van plaasmoorde berig nie, maar dit beskryf as “ewekansige geweld” en noem dat dit “nie haatmisdaad” is nie.

Die man op die rusbank kla eintlik by sy vrou – dat hoofstroommedia al weer maar net sê dis “ewekansige geweld” en “nie haatmisdaad nie”, ondanks die feit dat daar weer wrede plaasmoorde gepleeg is.

Dit is dus ‘n teregwysing vir die hoofstroommedia, hoegenaamd nie ‘n spottery met dit wat besig is om te gebeur nie.

As jy ‘n gereelde Maroela-leser is, dan sal jy in hierdie stadium weet dat ons breedvoerig oor plaasaanvalle berig en dat ons bewus is van die sensitiwiteit en erns van die saak.

Kontak ons gerus per e-pos by [email protected] indien jy steeds ongelukkig voel oor hierdie nuuskommentaar.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Dellaq ·

Uitstekend! presies wat aangaan in hierdie land! Dis geen “spot” prent nie, dit beeld uit wat die ware stand van sake is….

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.