Spotprent 16 Maart 2017

Spotprent deur Jerm (16 Maart 2017)

Spotprent deur Jerm (16 Maart 2017)

Sien alle vorige spotprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Ron ·

Stem saam met jou naamgenoot – briljant!
En arme Max probeer ook sy twitter patroontjie in die handwapen kry om sy meerdere te probeer afbring na sy intelektuele vlak.

Juan viviers ·

Mense asb wees op julle hoede daar was laasnag tussen 12 en 1 vier plaas boere aangeval in pietersburg vier in n uur hulle speel nie hulle is uit vir wraak asb mense dis nou tyd om saam te staan en te bid

gatiep ·

Ek dink demokrasie beteken eintlik geen vryheid van spraak nie,want ons is vinnig op pad daarheen.

AL ·

Dis omdat ons wit is. En sy boonop DA is. Ons word onder n vergrootglas geplaas vir enige misstap en dan verskeur word. Sê eerder niks, dan is daar niks.
Helen Zille moes van beter geweet het, politiek is n morsige, vuil spel.

gatiep ·

Al ek weet ons is onder die vergrootglas,en sy het self gesmeek vir wat sy nou in die moeilikheid is voor. Maar ek kan sien ons is op pad na om heeltemal stil gemaak te word wit en swart.

Sak ·

Dis so duidelik soos daglig dat daar n georkistreerde poging is om die gewone mens stil te hou. Dit nogal deur die Hoofstroom media. Geniet maar julle Vryheid van spraak terwyl daar nog so kansie oor is. Dit gaan nie meer lank hou nie….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.